Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.
April 01, 2018Hoe verklaar jy dit?Hoekom word daar deesdae soveel nuwe planete ontdek? Waarmee word die afstand tussen hemelliggame gemeet? Plaas die dra van klere nie 'n beperking op die mens se evolusionêre vordering nie? En wat veroorsaak dat sommige mense allergies vir troeteldierhare is?...more0minPlay
March 25, 2018Hoe verklaar jy dit?Is appelasyn werklik 'n wondergeneesmiddel? Kan diere reën voorspel? Waar kom die klippe en diamante aan die Kaapse Weskus vandaan? En het die Oranjerivier vroeër verder suid in die see geloop?...more0minPlay
March 18, 2018Hoe verklaar jy dit?Het diere enige begrip van gevaar, pyn en dood? Hoe kan 'n mens keer dat vonkelwyn uit 'n oop bottel ontsnap? Is dit moontlik om granietstof te gebruik om grond se samestelling te verander en plante beter te laat groei?...more0minPlay
March 11, 2018Hoe verklaar jy dit?Hoe lank kan 'n skilpad sy asem ophou? Hoekom laat die gebruik van gryswater vir die spoel van toilette 'n onaangename geurtjie na? En hoe verander melk tydens die UHT-proses?...more0minPlay
March 04, 2018Hoe verklaar jy dit?Regstreekse uitsending van die Woordfees af op Stellenbosch....more0minPlay
February 25, 2018Hoe verklaar jy dit?Het mikrogolwe enige uitwerking op skimmel op kos? Watter rol speel patrone in die natuur? En kan verkleurmannetjies swem?...more0minPlay
February 18, 2018Hoe verklaar jy dit?Kan 'n mens plastiektenks waarin gifstof was, vir die opgaar van gryswater gebruik? Wat eet duisendpote, en wat is hulle nut? Plant verskillende kleure lig teen verskillende snelhede voort? En hoe het 'n groot ronde gat in 'n horisontale rots in die Oranjerivier ontstaan?...more28minPlay
February 11, 2018Hoe verklaar jy dit?Is ewigdurende beweging moontlik? Wat stel 'n vlooi in staat om so hoog te spring? En watter nut hou die skenking van water deur 'n groep boere van Grabouw aan die stad Kaapstad in, teen die agtergrond van die droogte in die Wes-Kaap?...more26minPlay
February 04, 2018Hoe verklaar jy dit?Kan die droogte die rede wees waarom naakte slakke skielik binne 'n huis voorkom? Kan baldadige honde wat in 'n parkie losgelaat word, die rede wees waarom 'n dikkoppaartjie se eiers skielik nie uitbroei nie? En het jy al gehoor van die Piltdown-slenter?...more26minPlay
January 28, 2018Hoe verklaar jy dit?Van watter seedier word calamari verkry? Waar kom die reuse hoeveelheid olie vandaan wat met die Alaska olie-pyplyn uit 'n boomlose, permanente ysgebied gepomp word? En watter ekologiese voordele hou vlieë, miere en muskiete in?...more24minPlay
FAQs about Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi):How many episodes does Hoe verklaar jy dit? (RSG potgooi) have?The podcast currently has 188 episodes available.