Die ekonomie minuut

Hoe vorder die hervormings?


Listen Later

Al wat ʼn kommentator is sê gewoonlik, as ons maar net kan vorder met die hervormings... Die afgelope week is daar wel bietjie rapportering oor die vordering in die Fitch Tracker en deur Operasie Vulindlela. Dit is nie ʼn telbord nie, maar dit sê darem wat beweeg.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners