Die ekonomie minuut

Hoe wil die ANC, DA, EFF, IVP< ActionSA ons werkloosheidsprobleem oplos?


Listen Later

Statistieke Suid-Afrika het gister aangekondig dat

Suid-Afrika se werkloosheidskoers in die eerste kwartaal gestyg het tot 32,9%. Daar is darem 22 000 nuwe werksgeleenthede geskep, maar die werkloosheidskoers het gestyg omdat baie meer mense wat vroeer gesê het hulle is nie meer ekonomies aktief nie, weer begin werk soek het. Mens wonder soms, kan enige iets die werkloosheidsprobleem oplos? Ek het vir GPT-4 gevra om te kyk wat die verskillende politieke partye in hulle manifeste voorstel.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners