
Sign up to save your podcasts
Or


In Makro-ekonomie is dit moeilik om oor een ding te praat sonder om ook ʼn klomp ander vraagstukke aan te raak. Hierdie week se Makro nuus is Desember maand se VPI inflasiekoers en die Monetêre Beleidskomitee se eerste vergadering van die jaar. Voor ek praat oor die vooruitsigte vir die repokoers moet ek eers oor die fiskale posisie gesels.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellIn Makro-ekonomie is dit moeilik om oor een ding te praat sonder om ook ʼn klomp ander vraagstukke aan te raak. Hierdie week se Makro nuus is Desember maand se VPI inflasiekoers en die Monetêre Beleidskomitee se eerste vergadering van die jaar. Voor ek praat oor die vooruitsigte vir die repokoers moet ek eers oor die fiskale posisie gesels.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners