
Sign up to save your podcasts
Or


Ek sal enige dag na ʼn vervelige Begrotingrede luister. Na al die opwinding van 2025 was die week se rede rustig, maar behalwe vir al die interessante besonderhede in die Begroting is die vraag wat ons moet vra of Minister Godongwana gewys het dat hy by sy plan hou.
By Waldo KrugellEk sal enige dag na ʼn vervelige Begrotingrede luister. Na al die opwinding van 2025 was die week se rede rustig, maar behalwe vir al die interessante besonderhede in die Begroting is die vraag wat ons moet vra of Minister Godongwana gewys het dat hy by sy plan hou.

18 Listeners

1 Listeners