
Sign up to save your podcasts
Or


Juliemaand was die warmste maand op rekord. Die internasionale nuus het verslag gedoen oor hittegolwe en veldbrande in die noordelike halfrond. Hoof van die VN Antonio Guterres het gesê dat aardverwarming nou oorgaan in die aarde wat kook. Ek is nie ʼn omgewingskundige nie, maar wil argumenteer dat die probleem en die oplossing lê in die ekonomie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellJuliemaand was die warmste maand op rekord. Die internasionale nuus het verslag gedoen oor hittegolwe en veldbrande in die noordelike halfrond. Hoof van die VN Antonio Guterres het gesê dat aardverwarming nou oorgaan in die aarde wat kook. Ek is nie ʼn omgewingskundige nie, maar wil argumenteer dat die probleem en die oplossing lê in die ekonomie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners