
Sign up to save your podcasts
Or


Teen die einde van die jaar gee kredietgraderingsagentskappe ʼn opdatering van hulle siening van Suid-Afrika se gradering. Vrydag het S&P Global gesê ons gradering bly onder beleggingsgraad op BB, maar met ʼn positiewe vooruitsig dat dit kan verbeter. Hoe raak dit elkeen van ons?
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellTeen die einde van die jaar gee kredietgraderingsagentskappe ʼn opdatering van hulle siening van Suid-Afrika se gradering. Vrydag het S&P Global gesê ons gradering bly onder beleggingsgraad op BB, maar met ʼn positiewe vooruitsig dat dit kan verbeter. Hoe raak dit elkeen van ons?
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

16 Listeners

1 Listeners