Die ekonomie minuut

Hoekom sou ons die prys van sonpanele wil verhoog?


Listen Later

Die media het gister verslag gedoen dat ITAC ʼn nuwe 10% invoerbelasting op sonpanele goedgegeur het en Minister Godongwana dit die afgelope Vrydag in die staatskoerant gepubliseer het. Dit is n klassieke voorbeeld van teenstellings in regeringsbeleid.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sake Skool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners