Die ekonomie minuut

Hoeveel ondersteuning gee die uitvoer-ondersteuningspakket?


Listen Later

Een week na daardie 30% tarief ingestel is op Suid-Afrikaanse uitvoer na die VSA bly die storie in die nuus. Daar is berigte oor die sogenaamde hulppakket en oor maatskappye wat in die handelsoorlog spervuur beland, wat my laat wonder of hulle sinvol gehelp kan word.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics

* Let wel, die Minuut vat 'n kort vakansie en sal weer op die lug wees in September.


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners