
Sign up to save your podcasts
Or


Om ʼn maatskappy se hoof uitvoerende beampte te wees is nie maklike werk nie. Die geld is goed, maar die eise is baie. Deesdae moet hulle ook kyk na ESG doelwitte, of te wel, Environmental, Social en Governance doewitte. Hulle moet fokus op “soft skills” en interpersoonlike vaardighede. Die vraag is het die tipe CEO verander oor tyd? Nuwe navorsing uit die VSA gee ʼn paar leidrade.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellOm ʼn maatskappy se hoof uitvoerende beampte te wees is nie maklike werk nie. Die geld is goed, maar die eise is baie. Deesdae moet hulle ook kyk na ESG doelwitte, of te wel, Environmental, Social en Governance doewitte. Hulle moet fokus op “soft skills” en interpersoonlike vaardighede. Die vraag is het die tipe CEO verander oor tyd? Nuwe navorsing uit die VSA gee ʼn paar leidrade.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners