Die ekonomie minuut

Hou 'n oog op Q4 aanwysers


Listen Later

Na die teleurstellende ekonomiese groei syfer word daar met nuwe ywer gekyk na die maandelikse aanwysers vir die vierde kwartaal. Die week is die vierde kwartaal se verbruikersvertroue-indeks en ook Novembermaand se voertuigverkope data bekend gemaak.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners