Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
October 12Episode 40: Die diamantsmous Louis LiebenbergSakeman, smous, skelm – dit als is hy al genoem. Die vreemde verhaal van 'n omstrede diamanthandelaar33 minPlay
October 05Episode 39: Die reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du PlooyHulle het kwesbare bejaardes landwyd aangeval, beroof en vermoor34 minPlay
September 28Episode 38: Aangeneem, toe vermoor hy sy ouersBarnie en Magda van Heerden het Ruan kleintyd aangeneem, maar toe draai hy later teen hulle.33 minPlay
September 21Episode 37: Die ontvoering van Gerco van DeventerHy was sewe jaar lank weg nadat hy in Libië ontvoer is – en sy vrou het bly wag vir hom32 minPlay
September 14Episode 36: 'n Slikramp vernietig die dorpie JagersfonteinDit was soos iets uit 'n rampfliek toe slik die plattelandse dorpie Jagersfontein insluk.30 minPlay
September 07Episode 35: Boksburg se aspoestertjie steel 'n halfmiljard randHildegard Steenkamp is vasgetrek nadat sy 'n berg geld by die werk gesteel het en alte luuks daarmee kon leef.30 minPlay
August 31Episode 34: Die polisieman Richard "Makka" Smith jag sy lewensmaatHul verhouding is gekenmerk deur besitlikheid en jaloesie, en toe vermoor die polisieman sy lewensmaat.30 minPlay
August 24Episode 33: Die vergassing van die paartjie Mari Hoon en Jéan VoslooDie jong verloofdes Mari Hoon en Jéan Vosloo is vergas tydens 'n romantiese wegbreeknaweek.30 minPlay
August 17Episode 32: Die skokmoord van ds. Liezel de JagerDie geliefde predikant Liezel de Jager is buite die pastorie vermoor – en toe kom haar man se geheime op die lappe.30 minPlay
August 10Episode 31: Die sluipmoord op Kiernan "AKA" ForbesKiernan Forbes, oftewel AKA, was een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante toe hy op straat doodgeskiet is.30 minPlay