Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
November 23Episode 46: Wilmar Valentine steek sy meisie 22 keer met 'n mesWilmar Valentine het Erin Fourie op die skoolgronde doodgesteek.30 minPlay
November 16Episode 45: Die polisievrou Rosemary Ndlovo moor haar familie uitSy het die mense in haar binnekring een-een laat vermoor om hul lewenspolisse te kry.30 minPlay
November 09Episode 44: Die tragiese dood van Thys die BosveldklongHy was as sanger gewild, maar dit was Thys die Bosveldklong se moedige gesondheidstryd wat duisende mense geruk het30 minPlay
November 02Episode 43: Die Van Breda-bylmoorde op StellenboschDit is 10 jaar sedert Henri van Breda bykans sy hele gesin op ’n spoglandgoed uitgewis het30 minPlay
October 26Episode 42: Haar stiefpa, haar moordenaarAnisha van Niekerk se ontbinde liggaam is in ’n veld naby Bronkhorstspruit gevind en toe word haar stiefpa vasgetrek.30 minPlay
October 19Episode 41: Lauren Dickason vermoor haar drie dogtertjiesLauren Dickason het haar drie kinders vermoor nadat die gesin na Nieu-Seeland verhuis het – en toe ontvou 'n tragiese verhaal in die hof34 minPlay
October 12Episode 40: Die diamantsmous Louis LiebenbergSakeman, smous, skelm – dit als is hy al genoem. Die vreemde verhaal van 'n omstrede diamanthandelaar33 minPlay
October 05Episode 39: Die reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du PlooyHulle het kwesbare bejaardes landwyd aangeval, beroof en vermoor34 minPlay
September 28Episode 38: Aangeneem, toe vermoor hy sy ouersBarnie en Magda van Heerden het Ruan kleintyd aangeneem, maar toe draai hy later teen hulle.33 minPlay
September 21Episode 37: Die ontvoering van Gerco van DeventerHy was sewe jaar lank weg nadat hy in Libië ontvoer is – en sy vrou het bly wag vir hom32 minPlay