Die ekonomie minuut

Huiswerkers onder druk


Listen Later

Saam met gister se arbeidsmagopname data het Statistieke Suid-Afrika die kollig geplaas op die huiswerkers. Ongeveer 1,1 miljoen Suid-Afrikaners is in privaat huishoudings indiensgeneem en van hulle is 854 000 huiswerkers wat skoonmaak, kook, en kinders of bejaardes versorg. Dit is ʼn groep wat besonder kwesbaar is vir ʼn afswaai van die ekonomie.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners