Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense.... more
FAQs about In alle Ernst:How many episodes does In alle Ernst have?The podcast currently has 132 episodes available.
April 01, 2020Ep. 12 - Wit skuld en erfsondeVir my as ’n jong Afrikaner in Suid-Afrika steek dit dwars in die krop om ’n sondebok vir ander te wees, wat gewillig geoffer mag word op die altaar van sosiale geregtigheid, met historiese groepskuld as verskoning....more9minPlay
March 18, 2020Ep. 11 - Koronavirus: Wat jy moet weetDie wêreld is tans in rep en roer oor die Korona virus, of COVID-19, wat vinnig besig is om oral te versprei. Wêreldgesondheidsorganisasie het reeds die virus ‘n globale pandemie verklaar en toilet papier word min soos mense paniekerig hulle spense volmaak en regmaak vir die ergste. Maar hoe ernstig is die virus rêrig? Watse gevare is werklik, en watter is slegs in ons verbeelding?...more7minPlay
March 04, 2020Ep. 10 - Wat is die Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR)?Die ANC definieer sy agenda amptelik as die Nasionale Demokratiese Revolusie of NDR. Maar wat is die Nasionale Demokratiese Revolusie? En hoekom is hierdie konsep vandag meer relevant en insiggewend as ooit?...more6minPlay
February 17, 2020Ep. 9 - Is Suid-Afrika die volgende Zimbabwe?Baie mense glo dat Suid-Afrika op ‘n glybaan na ‘n Zimbabwe scenerio is. Daar bestaan beslis ooreenkomste tussen die twee lande en hul regerende partye. Maar hoe akkuraat is hierdie vergelyking? In hierdie episode bespreek ek die 30 verskille tussen Suid-Afrika en Zimbabwe, wat in Flip Buys se 2019 boek, Die Pad na Selfbestuur, uiteengesit word....more12minPlay
February 05, 2020Ep. 8 - Vryheid van SpraakIn hierdie episode bespreek ek hoekom vryheid van spraak jou belangrikste reg is, asook hoe dit vandag bedreig word. Hoë profiel figure wat die ontneming van 'n platform en sensorskap van diegene wat hulle nie meer saamstem nie ondersteun en toejuig word ook bespreek....more7minPlay
January 23, 2020Ep. 7 - Die ANC GoederekultusIn die eerste episode van 2020 gesels ek oor wat 'n goederekultus is en die ooreenkomste tussen die ANC regering en sulke goederekultusse....more7minPlay
December 12, 2019Ep. 6 - Andrew Breitbart se 13 reëlsEk het hierdie jaar Andrew Breitbart se boek, Righteous Indignation, gelees en dit baie insiggewend en vermaaklik gevind. In hierdie episode word Breitbart se 13 reëls bespreek vir enige persoon wat die stryd betree teen die hoofstroom media en teen die heersende zeitgeist wat ver na links geruk het. “Ek hou van baklei vir dit waarin ek glo. En ek hou daarvan om pret te hê terwyl ek dit doen.”...more10minPlay
November 27, 2019Ep. 5 - Suid-Afrika benodig PatriotteIn episode 5 van In alle Ernst word die idees van leierskap, patriotisme en beginselvastheid ondersoek en bespreek. Suid-Afrika kort patriotte, maar wat beteken dit om een te wees?...more8minPlay
November 12, 2019Ep. 4 - Wat beteken Links en Regs op die politieke spektrum?In hierdie episode gesels Ernst van Zyl oor die politieke terme "Links" en "Regs". Daar word dieper gedelf in wat hierdie terme beteken, die geskiedenis daarvan, asook voorbeelde van elk....more7minPlay
October 17, 2019Ep. 3 - Wat is Alternatiewe Media?In hierdie episode gesels Ernst van Zyl oor wat “alternatiewe media” is, asook die impak van die internet in die informasie era....more7minPlay
FAQs about In alle Ernst:How many episodes does In alle Ernst have?The podcast currently has 132 episodes available.