Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense.... more
FAQs about In alle Ernst:How many episodes does In alle Ernst have?The podcast currently has 135 episodes available.
November 27, 2019Ep. 5 - Suid-Afrika benodig PatriotteIn episode 5 van In alle Ernst word die idees van leierskap, patriotisme en beginselvastheid ondersoek en bespreek. Suid-Afrika kort patriotte, maar wat beteken dit om een te wees?...more8minPlay
November 12, 2019Ep. 4 - Wat beteken Links en Regs op die politieke spektrum?In hierdie episode gesels Ernst van Zyl oor die politieke terme "Links" en "Regs". Daar word dieper gedelf in wat hierdie terme beteken, die geskiedenis daarvan, asook voorbeelde van elk....more7minPlay
October 17, 2019Ep. 3 - Wat is Alternatiewe Media?In hierdie episode gesels Ernst van Zyl oor wat “alternatiewe media” is, asook die impak van die internet in die informasie era....more7minPlay
October 02, 2019Ep. 2 - Wat is die NGV en hoekom moet jy omgee?In hierdie episode bespreek ek wat die NGV (Nasionale Gesondheidsversekering) behels, asook die ANC se deurlopende omgekeerde Midas-aanraking wat die bestuur van staatsbeheerde ondernemings betref....more7minPlay
September 17, 2019Ep. 1 - Die wêreld is malIn die inleidings episode van die In alle Ernst podsending kyk ek na die wêreld rondom ons en verduidelik hoekom dit dalk nie so mal en chaoties is soos dit partykeer voorkom nie....more7minPlay
FAQs about In alle Ernst:How many episodes does In alle Ernst have?The podcast currently has 135 episodes available.