
Sign up to save your podcasts
Or


Hierdie week se ekonomiese nuus beloof om interessant te wees. In die ligter nuus word die 2023 Nobelprys vir Ekonomie aangekondig. In die swaarder nuus gaan dit waarskynlik ʼn rowwe week wees vir die rand.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellHierdie week se ekonomiese nuus beloof om interessant te wees. In die ligter nuus word die 2023 Nobelprys vir Ekonomie aangekondig. In die swaarder nuus gaan dit waarskynlik ʼn rowwe week wees vir die rand.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners