Die ekonomie minuut

Inflasie in Maartmaand


Listen Later

Hierdie week hou ontleders Woensdag se verbruikerprysindeks inflasiesyfer fyn dop. In Spanje en die VSA was onlangse inflasiesyfers heelwat laer, maar in ander ekonomieë bly dit hardnekkig hoog. Gaan Maartmaand se syfer ʼn belangrike keerpunt wees?

Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners