Die ekonomie minuut

Inflasie, krimpflasie en basis-effekte


Listen Later

Hierdie jaar sal onthou word vir die skerp styging in die inflasiekoers en rentekoers verhogings om dit hok te slaan. Ongelukkig het gister se VPI syfers gewys dat hoewel inflasie al laer is as die piek in Juliemaand, bly dit hardnekkig hoog. Dit het ʼn groot impak op verbruiksbesteding, en die vraag is hoe lyk die vooruitsigte vir volgende jaar?

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners