Die ekonomie minuut

Inflasie maak die armes seer


Listen Later

Statistieke Suid-Afrika maak more Maartmaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend en dit word fyn dopgehou deur ekonome. Die hoop is dat Februarie maand se 5,6% die hoogste punt vir die jaar sou wees en dat die inflasiekoers nou weer stadigaan sal afneem. Die makro-syfer steek egter ʼn belangrike storie weg. Die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Group se Household Affordability Index wys dat veral huishoudings wat die minimumloon kry baie swaar getref word deur inflasie.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners