Die ekonomie minuut

Inflasie styg weer, aan jou gebring deur beurtkrag


Listen Later

Maartmaand se inflasiesyfer het vriend en vyand onder ontleders teleurgestel met ʼn effense styging tot 7,1%. Dit is nie ʼn groot styging vanaf die 7% in Februariemaand nie, maar dit is die tweede maand in ʼn ry wat die koers in die verkeerde rigting beweeg.

Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners