Die ekonomie minuut

Inflasieverwagtinge en ontleding van vervaardigingsuitset


Listen Later

Daar was verlede week ʼn interessante aanwyser en interessante ontleding in die nuus. Die aanwyser is inflasieverwagtinge en die ontleding gaan oor produksievolumes in die vervaardigingsektor.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners