Die ekonomie minuut

Inflasieverwagtinge in die derde kwartaal


Listen Later

Inflasiesyfers is weer op ontleders se radar. Die hoë olieprys en swak rand het reeds gelei tot ʼn skerp brandstofprysverhoging. Volgende Woensdag word Augustusmaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak saam met die Monetêre Beleidskomitee se vergadering Woensdag en Donderdag. Die derde kwartaal se inflasieverwagtinge syfer is gister bekend gemaak.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners