Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.
May 22, 2025Episode 52: Ep52 - Jou Identiteit in ChristusGod kan baie meer doen as wat jy kan bid of dink, maar dis volgens Sy krag in jóú!...more9minPlay
May 20, 2025Episode 51: Ep51 - Jou Identiteit in ChristusDie krag vd Woord om te onderskei tussen jou siel (gedagtes) en jou gees...more7minPlay
May 16, 2025Episode 50: Ep50 - Jou Identiteit in ChristusMaar wat van Job? Ons kyk vandag dat die vyand nie meer voor God kan verskyn en met ons maak wat hy wil nie. En ons sien ook dat Job erken dat hy uit totale onkunde gepraat het....more11minPlay
May 13, 2025Episode 48: Ep48 - Jou Identiteit in ChristusGod is GOED, en Hy wil vir jóú GOED wees!...more10minPlay
May 12, 2025Episode 1: Moedersdag 2025Ek vra groot onverskoning, ek't gister die boodskap opgeneem, maar totaal-en-al vergeet om hom op te laai op die podcast 🤦...more10minPlay
May 08, 2025Episode 47: Ep 47 - Jou Identiteit in ChristusDaar is geen krag daarin om die wet te hou om voor God geregverdig te word nie. Die krag is in jou nuwe wedergebore mens....more9minPlay
May 07, 2025Episode 46: Ep46 - Jou Identiteit in ChristusAs ons fokus op die Gees sal ons soos Hy begin leef...more9minPlay
May 02, 2025Episode 45: Ep45 - Jou Identiteit in ChristusIs dit sonde wat ons laat val van die genade van God?...more11minPlay
April 30, 2025Episode 44: Ep44 - Jou Identiteit in ChristusLewe is in die Gees, nie in die wet nie en ook nie in 'n kombinasie van die twee nie. Paulus noem die wet die bediening vd dood....more9minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.