Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.
April 02, 2025Episode 33: Jou Identiteit in Christus - Ep33As wedergebore seun en dogter van God, is jy soos Jesus, nou, in hierdie wêreld, volgens 1 Joh 4:17....more9minPlay
March 28, 2025Episode 32: Jou Identiteit in Christus - Ep32Jesus se opdrag was dat ons sou dissipels maak, nie om mense te kry om op te sondig net sodat hulle die hemel kan maak nie....more11minPlay
March 26, 2025Episode 31: Jou Identiteit in Christus - Ep31Jesus het gekom sodat ons lewe kan hê, nou. En daardie lewe is 'n lewe van intimiteit met Hom. En dit is vir nou, nie vir eendag wanneer ons dood is nie....more8minPlay
March 25, 2025Episode 30: Jou Identiteit in Christus - Ep30Baie mense se vraag is: Gaan ek die hemel maak? As wedergebore seuns van God, behoort die hemel nie ons doelwit te wees nie!...more9minPlay
March 24, 2025Episode 29: Jou Identiteit in Christus - Ep29Jou geregtigheid is deel van jou erfporsie volgens Jesaja 54:17, en dit kom van God af, dis nie uit jouself nie....more9minPlay
March 21, 2025Episode 28: Jou Identiteit in Christus - Ep28Jy is wedergebore in God in ware geregtigheid. Beklee jou nou met dié nuwe Identiteit....more8minPlay
March 20, 2025Episode 27: Jou Identiteit in Christus - Ep27Volgens Romeine 5:17 sal ons kan heers in hierdie lewe as ons die geskenk van geregtigheid sou ontvang....more10minPlay
March 19, 2025Episode 26: Jou Identiteit in Christus - Ep26Wat beteken "Die geregtigheid van God"...more10minPlay
March 18, 2025Episode 25: Jou Identiteit in Christus - Ep25Jesus het die sonde van die wêreld reeds op Hom geneem en daarvoor betaal....more10minPlay
March 17, 2025Episode 24: Jou Identiteit in Christus - Ep24In Levitikus 1:4 lees ons dat die brandoffer lam deur God as ons plaasvervanger aangesien is. In II Kor 5:21 sien ons hoe Jesus hierdie rol vervul het....more10minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.