Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.
March 17, 2025Episode 23: Jou Identiteit in Christus - Ep23In Romeine 5:17 staan dat ons sal heers in hierdie lewe as ons die oorvloed van genade en die geskenk van geregtigheid ontvang....more9minPlay
March 12, 2025Episode 22: Jou Identiteit in Christus - Ep22Jy is 'n volwaardige seun van God want jy is gebore uit die onverganklike saad van God se Woord....more10minPlay
March 11, 2025Episode 21: Jou Identiteit in Christus - Ep21Jesus en Paulus leer ons om God aan te spreek as Abba Vader. As Hy dan ons Pa is, is ons mos volwaardige seuns en het ons alles wat Seun het......more9minPlay
March 10, 2025Episode 20: Jou Identiteit in Christus - Ep20Wedergebore uit die onverganklike saad van die Woord...more9minPlay
March 08, 2025Episode 19: Jou Identiteit in Christus - Ep19Jy is 'n nuwe skepsel, 'n nuwe spesie naamlik, seun van God...more9minPlay
March 06, 2025Episode 18: Jou Identiteit in Christus - Ep18Liefde het hierin volmaak geword, dat ons soos Jesus is... 1 Johannes 4:17...more9minPlay
March 05, 2025Episode 17: Jou Identiteit in Christus - Ep17Ons kan in oorwinning leef, want ons leef vanaf die identiteit dat ons reeds soos Jesus is, in hierdie wêreld....more10minPlay
March 04, 2025Episode 16: Jou Identiteit in Christus - Ep16Dankbaarheid haal ons fokus van ons probleme af en help ons om op ons ware Bron, Jesus Christus te fokus...more9minPlay
March 01, 2025Episode 15: Jou Identiteit in Christus - Ep12Dankbaarheid skuif jou fokus na Jesus...more10minPlay
February 25, 2025Episode 14: Jou Identiteit in Christus - Ep14Is dit jou doelwit om te groei tot mate van die volle grootte van Christus?...more7minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.