Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.
April 30, 2025Episode 43: Ep43 - Jou Identiteit in ChristusDie wet gee aan sonde krag, nie aan mense nie. Die wet is heilig, maar dit kan jou nie heilig maak nie. Die wet is regverdig, maar dit kan jou nie regverdig maak nie....more9minPlay
April 25, 2025Episode 42: Ep42 - Jou Identiteit in ChristusRus van die effort om God te beïndruk, maar doen moeite om Sy rus in te gaan....more10minPlay
April 24, 2025Episode 41: Jou Identiteit in Christus - Ep41Hoekom het die Vader juis dit verander hoe die verlore seun gelyk het?...more9minPlay
April 23, 2025Episode 40: Ep40 - Jou Identiteit in ChristusYwer jou om in Sy rus in te gaan. Wat beteken dit?...more9minPlay
April 10, 2025Episode 39: Ep39 - Jou Identiteit in ChristusJy behoort nou aan Jesus wat opgestaan het. Jy is nou vrou van die wet maar behoort aan 'n ander, Jesus wat opgewek is....more9minPlay
April 09, 2025Episode 38: Jou Identiteit in Christus - Ep38Jou Identiteit as bruid van Jesus. Die huwelik is 'n tipe, 'n skadu van die verhouding tussen Jesus en Sy gemeente. Dis 'n verborgenheid wat in die nuwe verbond aan ons geopenbaar word....more10minPlay
April 08, 2025Episode 37: Jou Identiteit in Christus - Ep37Kan jy glo dat Hy só goed wil wees vir jóú?...more12minPlay
April 06, 2025Episode 36: Jou Identiteit in Christus - Ep36Wat beteken dit vir my dat my ou mens saam met Jesus gekruisig is?...more8minPlay
April 04, 2025Episode 35: Ep35 - Jou Identiteit in ChristusNie net het jou ou mens saam met Jesus gesterf nie, maar jou nuut gebore gees het ook saam met Hom opgestaan....more11minPlay
April 03, 2025Episode 34: Jou Identiteit in Christus - Ep34Jou ou mens, jou ou sondige natuur, is saam met Jesus gekruisig en begrawe...more9minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.