Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.
February 06, 2025Ep3: Jou Identiteit in ChristusWaar jy op fokus in jou gedagtes is vanwaar jy jou lewe gaan ervaar....more11minPlay
February 02, 2025Ep2: Jou identiteit in ChristusReis saam met ons deur die Woord en ontdek jou ware Identiteit....more11minPlay
February 01, 2025Ep1: Jou identiteit in ChristusStap saam met ons deur hierdie reeks en ontdek die lewensveranderende waarheid van jou identiteit in Jesus...more11minPlay
January 20, 2025Episode 1: Emmánuel, God met onsDeur Sy naam verbind God Homself aan Sy karakter, en deur hierdie verbintenis het ons 'n belofte om aan vas te hou vir 2025... Jesus is altyd met ons. Maak nie saak hoe die omstandighede lyk nie, Jesus is met jou!!...more12minPlay
December 20, 2024Episode 13: Ep.13 Ons het beheer oor ongeloofOngeloof kan ons pootjie, en keer wat God in ons lewens wil doen, maar ons het beheer oor ongeloof....more14minPlay
December 19, 2024Episode 12: Ep.12 Jy is nie maar net 'n mens nie!Jy is nie maar net 'n mens nie. Jou gees is wedergebore deur die Gees van God, die volheid van die Godheid leef binne in jou. Die selfde krag wat Jesus uit die dood uit opgewek het, is binne in jou....more21minPlay
December 13, 2024Episode 11: Ep.11 Twyfel neutraliseer die krag van Sy WoordTwyfel en ongeloof kan dit wat God graag in jou lewe wil doen, stop. Jy stem nie saam nie? Kom kyk asseblief saam na God se Woord....more17minPlay
December 11, 2024Episode 10: Ep.10 Praat met jou berg, in geloofEk en jy het die outoriteit om self met ons berge te praat sodat hulle sal padgee. Baie keer pleit ons by God om dit te doen, terwyl Hy in Sy Woord sê dat ons dit moet doen....more22minPlay
December 07, 2024Episode 9: Ep.9 Geloof draai nie God se arm nie.Baie Christene dink dat hoe harder hy glo, hoe meer sal God vir hom doen. Die waarheid is egter dat God reeds ALLES gedoen het en vir ons alles gegee het wat ooit sal nodig hê, en ons noem dit genade. Geloof is slegs ons reaksie op Sy genade en gee ons toegang tot Sy genade....more13minPlay
November 28, 2024Episode 8: Ep.8 Geloof draai nie God se arm nie. Deel 1God het reeds uit genade alles voorsien wat ons ooit sal nodig hê. Geloof is die sleutel tot die toegang tot daardie genade....more18minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.