Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, ... more
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.
November 25, 2024Episode 7: Ep.7 Geloof - Feite is nie Waarheid nieDaar is 'n groot verskil tussen feite en waarheid. Feite verander, maar waarheid kan nooit verander nie, anders was dit nie waarheid om mee te begin nie....more20minPlay
November 23, 2024Episode 6: Ep.6 Geloof - Geloof kom deur die WoordGeloof kom nie deur harder te probeer nie. Maar Rom 10:17 leer ons dat geloof kom deur die Woord van God....more12minPlay
November 19, 2024Episode 5: Ep.5 Geloof kom deur die WoordOns bron van geloof is die Woord. Ons kry nie meer geloof deur harder te probeer of deur op ons tande te kners nie. Romeine 10:17 sê geloof kom deur die Woord van God....more12minPlay
November 15, 2024Episode 4: Ep.4 Geloof - Die Nuwe Verbond en geloof.Ons begin 'n nuwe reeks oor geloof. Kom stap saam met ons op hierdie "mind blowing journey"...more20minPlay
November 04, 2024Episode 3: Ep.3 Psalm 91 en die Boom vd LeweDaar is 'n verstommende ooreenkoms in Psalm 91 met die Boom vd Lewe....more18minPlay
October 28, 2024Episode 2: Ep.2 Fokus op die regte boomLos die boom vd kennis van goed en kwaad, en fokus op die Boom vd Lewe, dan sal jy moeitevry doen wat reg is....more14minPlay
October 25, 2024Episode 1: Ep.1 Gered uit genade deur geloofIn die liggaam van Christus is daar soms verwarring rondom genade en geloof. Genade is dit wat God vir ons gedoen het. Ons kry toegang daartoe deur geloof....more20minPlay
FAQs about InJesus Bybelstudie:How many episodes does InJesus Bybelstudie have?The podcast currently has 227 episodes available.