Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe f... more
FAQs about Inspirasie saam met Lynette Beer:How many episodes does Inspirasie saam met Lynette Beer have?The podcast currently has 239 episodes available.
May 31, 2022Barnabas se lewe van bemoedigingLynette Beer verduidelik hoedat die Here in ons werk sodat Hy deur ons kan werk, soos Barnabas - 'n man van bemoediging. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
May 18, 2022Kalmte gee outoriteitLynette Beer verduidelik hoe 'n kalmte, 'n stille vertroue in die Here, vir jou perspektief gee wat ander ook sal wil volg. (Fil 4:5-6) Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
May 11, 2022Wanneer die vyand aanvalLynette Beer verduidelik aan die hand van onder andere Jesaja 59:19 hoe die Here op onverwagse maniere intree wanneer die vyand aanval. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
May 04, 2022Die probleem is nie die probleem nieLynette Beer verduidelik aan die hand van Filippense 4:6-7 hoedat jou probleem nie die probleem is nie, maar hoe jy dit sien. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
April 27, 2022Wat is die geheim van dankbaarheid?Lynette Beer praat prakties oor hoe dankbaarheid die geheim is vir geluk uit Fillipense 4:6-7 Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
April 20, 2022Om Sy stem te hoorLynette Beer praat prakties oor hoe om die Here se stem te hoor uit Joh 16:25 Lynette Beer Inspirasie...more6minPlay
April 13, 2022Niemand is foutloosLynette Beer verduidelik hoedat die Here ons foute en al liefhet, maar nie ons foute liefhet nie. Sy verwys na Joh 14:6 en ook Es 34:16. Lynette Beer Inspirasie...more6minPlay
April 06, 2022Lynette Beer: Betoon genadeLynette Beer verduidelik hoedat vryheid en vrede slegs die Here se manier gebeur, selfs al lyk Sy manier soveel meer onmoontlik. (Mat 5:44) Lynette Beer Inspirasie...more6minPlay
March 30, 2022Jou lewe sal verander as jou hart veranderLynette Beer verduidelik hoe dit wat in jou hart is, die res van jou lewe beïnvloed en uiteindelik bepaal - uit Mat 5:8, Spr 4:23, Mat 15:18 - 19. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
March 23, 2022Besluit om Hom te vertrouLynette Beer inspireer ons vandag om te besluit om God te vertrou aan die hand van Efésiërs 3:16-17. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
FAQs about Inspirasie saam met Lynette Beer:How many episodes does Inspirasie saam met Lynette Beer have?The podcast currently has 239 episodes available.