Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe f... more
FAQs about Inspirasie saam met Lynette Beer:How many episodes does Inspirasie saam met Lynette Beer have?The podcast currently has 239 episodes available.
March 16, 2022Lynette Beer - Reik uit na menseLynette Beer verwys na Spreuke 15:4 om jou aan te moedig om jou woorde en aksies te gebruik om na mense toe uit te reik. Hulle het dit so nodig. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
March 09, 2022Is jy 'n verstandige?Lynette Beer vra na aanleiding van Mattheus 7:24 - 27 of jy 'n verstandige is, al dan nie. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
February 23, 2022Lynette Beer: VredemakersLynette Beer haal Matt 5:9 aan om te gesels oor hoe belangrik dit vir 'n Christen is om 'n vredemaker te wees. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
February 16, 2022Lynette Beer: Onvergifnis is onvergeeflikLynette Beer verduidelik uit Matt 6:14 hoe die Here nie jou vergifnis kan toestaan as jy nie eerste vergewe nie. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
February 09, 2022Jou hele hartLynette Beer verwys na onder andere 2 Kron 25 om te wys dat ons die Here met ons hele hart moet liefhê en hoe. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
February 02, 2022Vertrou God met die doodLynette Beer moedig ons aan om uit Johannes 14:1 - 8 om die Here se hand in die dood van 'n geliefde te verklaar. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
January 26, 2022Die Rowwe SeisoenLynette Beer verduidelik aan die hand van Matt 14 hoedat dit nie saak maak wie se skuld die storm is nie, die Here die een is wat jou veilig en sterker daardeur bring. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
January 19, 2022Woordvoorstelle vir 2022 saam met Lynette BeerLynette Beer help ons om die nuwe jaar susesvol aan te pak met 'n paar voorstelle uit die Woord (Pred 18:13, Ps 37:23, Spr 18:15, Spr 12:15 en Ps 25) Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
January 13, 2022Verander jy eers!Lynette Beer verduidelik uit Jeremia 29:11 hoedat die Here goeie planne vir jou het, maar hoe jou eie houding dalk in die pad daarvan kan kom Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
December 09, 2021Kom asb daaroorLynette Beer gaan haal haar punt vandag in Romeine 8:28, om te verduidelik hoe ons nooit vorentoe sal kan beweeg, as ons weier om die verlede te laat gaan nie. Lynette Beer Inspirasie...more6minPlay
FAQs about Inspirasie saam met Lynette Beer:How many episodes does Inspirasie saam met Lynette Beer have?The podcast currently has 239 episodes available.