Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe f... more
FAQs about Inspirasie saam met Lynette Beer:How many episodes does Inspirasie saam met Lynette Beer have?The podcast currently has 239 episodes available.
September 22, 2021Die tjoepie storieLynette Beer verduidelik aan die hand van 1 Thessalonicense 5:23 hoe ons liggaam, siel en gees is, en hoe om jou tjoepie lekker vol te hou... Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
September 15, 2021God se onverstaanbare liefdeLynette Beer verduidelik aan die hand van Hosea en sy liefde vir Gomer, sy profetiese prostituut vrou, net hoe onverstaanbaar en onverdiend die liefde van die Here is. Lynette Beer Inspirasie...more6minPlay
September 08, 2021Jou ankersLynette Beer verduidelik aan die hand van Paulus se storm in Handelinge 27:29, watter ankers ons deur ons eie storms stewig staande kan hou. Lynette Beer Inspirasie...more6minPlay
September 01, 2021Herinner die Here aan Sy beloftesLynette Beer verwys na Jesaja 62:6-7 om ons aan te moedig om die Here te herinner aan Sy beloftes. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
August 25, 2021Soek Allereers...Lynette Beer verwys vandag na Mattheus 6:33 om te verduidelik hoekom dit sin maak om die Here se dinge eerste te sit, as jy sukses in die res van jou lewe soek. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
August 18, 2021Leef moedigLynette Beer stuur jou na Joshua 1 om te lees hoeveel keer en hoekom die Here vir hom en die Israeliete beveel het om nie vreesagtig nie, maar moedig te wees. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
August 11, 2021Sekerheid in onsekerheidOm sekerheid te hé in tye van onsekerheid. Lynette Beer vertel hoe Jonatan dit gedoen het in 1 Sam 14:6. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
July 28, 2021Van paniek tot vredeLynette Beer hanteer vandag die tema: "Van paniek tot vrede" deur te verwys na die toneel in Getsemane, toe Jesus bloed gesweet het by die vooruitsig van Sy kruisiging. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
July 14, 2021Sien selfregverdiging vir wat dit isLynette Beer verduidelik hoe selfregverdiging 'n masker is vir onvergewendgesinsheid en 'n versoeking om onsself te laat geld en buite God se perspektief te lewe. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
July 07, 2021Raadpleeg God eers!Ons ken die gesegde, "'n Boer maak 'n plan" maar Lynette Beer moedig jou aan om God eers te raadpleeg voor jy uit die blokke spring! Sy stuur ons Joshua 9:14 toe om die punt te illustreer. Lynette Beer Inspirasie...more6minPlay
FAQs about Inspirasie saam met Lynette Beer:How many episodes does Inspirasie saam met Lynette Beer have?The podcast currently has 239 episodes available.