Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe f... more
FAQs about Inspirasie saam met Lynette Beer:How many episodes does Inspirasie saam met Lynette Beer have?The podcast currently has 239 episodes available.
June 29, 2021Die waarde van gesonde gedagtes"Ek sukkel met hierdie COVID-19 monster; dit steel my vryheid, my mense, my inkomste. Hier is wat die Here vir my gesê het toe ek onbeskaamd by Hom my hart uitstort. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
June 23, 2021As ek die duiwel wasFILIPPENSE 4:8-13 verwys na alles wat ons as Christene moet bedink, en Lynette Beer verduidelik vir ons hoeveel moeite satan sal doen om te verhoed dat ons dit regkry. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
June 16, 2021Binne in jou lewensstormLynette Beer vat jou na Handelinge 27 om te verduidelik wat om te doen wanneer jy jou midde in jou lewensstorm bevind. Lynette Beer Inspirasie...more6minPlay
June 09, 2021Vra vergifnis en gaan aanLynette Beer verduidelik hoedat skuldgevoel jou by belydenis moet bring sodat jy vergifnis kan ontvang en vry voort kan gaan. Dit moet jou nie bly ry nie. Jesaja 43:25 staaf haar punt. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
May 25, 2021Vertrou op wat jy hetLynette Beer verduidelik dat dit maklik is om te fokus op wat mens nie het nie, maar die Here gee jou alles wat jy nodig het om te doen wat Hy wil he jy moet bereik elke dag. Simson bewys dit en EFESIËRS 2:10 sê ook:Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
May 19, 2021Hoe om in die Here se voetspore te loopLynette Beer verduidelik uit Romeine 8:6 hoe die die Here se manier van dink lei na lewe, en hoe vleesdenke lei na die dood. So wat jy bedink is uiters belangrik. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
May 12, 2021WoestynmentaliteitLynette Beer verduidelik hoe mens jou kan bly vaskyk teen jou verlede, in plaas daarvan om uit te reik na God se toekoms vir jou lewe. Mens noem dit 'n woestynmentaliteit net soos die Israeliete in Deut. 1:6 gehad het. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
May 05, 2021Dink na, oor wat jy dinkLynette Beer moedig ons aan om dit waaraan ons dink te oordink. Sy verwys na Ps 143:4-5 om uit te wys hoe Dawid sy gedagtes verskuif het vanaf sy probleme, na hoe getrou die Here al in die verlede vir Hom deurgekom het. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
April 27, 2021Voor of agter die kruis?Staan jy voor of agter die kruis want dit bepaal die lens waardeur jy na die lewe kyk. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
FAQs about Inspirasie saam met Lynette Beer:How many episodes does Inspirasie saam met Lynette Beer have?The podcast currently has 239 episodes available.