Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe f... more
FAQs about Inspirasie saam met Lynette Beer:How many episodes does Inspirasie saam met Lynette Beer have?The podcast currently has 239 episodes available.
December 08, 2021Die klere wat jy aangeeLynette Beer deel aan die hand van Eksodus 29 en Numerie 20, hoe belangrik die "klere" is wat jy aangee aan ander. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
December 01, 2021Die Abigail in jou leweLynette Beer verduidelik aan die hand van 1 Sam 25 hoedat Abigail David verhoed het om 'n verkeerde besluit te neem, en hoedat elkeen van ons so iemand in ons lewens nodig het. Lynette Beer Inspirasie...more6minPlay
November 17, 2021Kom uit jou hok uitLynette Beer verduidelik hoedat ons kies om agter selfopgelegte tralies te bly, selfs al is ons nuut en vry. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
November 10, 2021Jou pêrelsLynette Beer verduidelik Spreuke 27:17 se yster-slyp-yster waarheid, hoedat dit 'n irritasie vat om 'n pêrel, en jou pêrel ook, te vorm. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
November 03, 2021Maak jou wêreld kleinerLynette Beer verduidelik aan die hand van Spreuke 23:7 hoedat dit help om eers te fokus op die onmiddelike uitdaging, eerder as op al die probleme op een slag. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
October 27, 2021Vra vir hulpJesaja 30:18 sê dat die Here ongeduldig daarop wag om ons genadig te wees, Hy verhef Hom om Hom oor ons te ontferm. So ons mag maar vir Sy hulp vra om deur onmoontlike goed te kom. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
October 20, 2021Bestuur jou breinPsalm 1:2-3 verduidelik hoe negatiewe gedagtes ons kan breek, maar hoe iemand wat die Here en Sy dinge dag en nag oordink, soos 'n boom sal wees wat by waterstrome geplant is. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
October 13, 2021Bid groterLynette Beer verduidelik aan die hand van Jakobus 4:2 hoedat ons gebede moet aanpas by die Here wat ons dien... en baie groter kan word! Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
October 06, 2021Die Here loop jou vooruitLynette Beer verduidelik aan die hand van Spreuke 3:6 hoedat die Here jou vooruitloop om jou paaie gelyk te maak, wanneer jy Hom daarvoor vertrou."Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak." Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
September 29, 2021'n Nuwe visieLynette Beer verduidelik aan die hand van 1 Johannes 2:6 hoe 'n nuwe visie... Sy visie... jou hele perspektief en selfs wie jy is kan verander. Lynette Beer Inspirasie...more5minPlay
FAQs about Inspirasie saam met Lynette Beer:How many episodes does Inspirasie saam met Lynette Beer have?The podcast currently has 239 episodes available.