
Sign up to save your podcasts
Or


Daar is al baie gesê oor die Regering van Nasionale Eenheid en hoe goed dit is vir die ekonomie, maar dit is vir my lekker dat die eerste 100 dae van die RNE saamval met die toekenning van die 2024 Nobelprys vir Ekonomie aan ouens wat werk aan die belangrikheid van instellings.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDaar is al baie gesê oor die Regering van Nasionale Eenheid en hoe goed dit is vir die ekonomie, maar dit is vir my lekker dat die eerste 100 dae van die RNE saamval met die toekenning van die 2024 Nobelprys vir Ekonomie aan ouens wat werk aan die belangrikheid van instellings.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners