Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.... more
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 212 episodes available.
February 19, 2024TOV wat Vloei | Invloed word 4God is die God van goedheid. Die merkwaardige aspek van God se goedheid is dat dit nooit ophou nie. Ten spyte van Sy eie lyding, van ander se vyandigheid en ander wat Sy goedheid misbruik, kies God om nog steeds goed te bly. Dit is Sy begeerte dat ons meer soos Hy word....more44minPlay
February 11, 2024God van TOV | Invloed word 4Invloed Kerk se storie van die afgelope 4 jaar is een van TOV. Die God van TOV is met ons. TOV verwys na goedheid, prag en uitnemendheid. Glo jy nog in God se goedheid. Glo jy nog in die God van TOV?...more53minPlay
February 04, 2024Jo Black Eksklusief | Invloed word 4Invloed is 4 jaar oud. Om ‘n kerk te begin vat harde werk, maar om God se wonderwerke te beleef vir 4 jaar vat baie genade. Dankie Here vir al die stories. Jo Black skop saam ons die veesvieringe af. Luister hoe God Jo ontmoet het en hoe Hy ook jou kan ontmoet....more1h 11minPlay
January 28, 2024Jy moet dit voel | 1 van 3 WenseNiemand wil getroud wees sonder om geliefd te voel nie. Niemand wil werk toe gaan sonder om opgewonde te wees oor iets nie. Niemand wil ‘n vriendskap hê met iemand waaroor jy geen waardering het nie. Ons soek nie ‘n geskenk wat ons nie gaan geniet nie. Ons wil dit voel. Dit is vir God belangrik dat jy Hom nie gevoelloos dien nie. So wat moet ons voel?...more40minPlay
January 25, 2024Afsterwe deur Afleiding | 1 van 3 wenseDis interessant hoe ‘n mens iets nuuts kan aanpak met fokus en ywer. Na ‘n ruk raak ander take belangriker en lekkerder, dan verloor ons effektiwiteit. Hierdie gebeur in ouerskap, persoonlike doelwitte en selfs in ons verhouding met God. Hou jou aandag op God anders gaan jou verhouding met Hom sterf deur afleiding....more48minPlay
January 22, 2024Krag is in die Heuning | 1 van 3 wenseAs jy 2024 ‘n sukses wil maak, het jy God se krag nodig. Leer om die heuning te eet wat Hy op jou pad stuur in die middle van ‘n geveg. Dit sal jou Sy krag gee....more45minPlay
December 25, 2023Vir Altyd | Verlore GeskenkeDie grootste geskenk wat God ons kan gee is lewe, ewige lewe! Leer hoe jy die geskenk van ewige lewe nou kan benut en nie hoef te wag tot jou afsterwe voor jy dit kan geniet nie....more46minPlay
December 17, 2023Verwondering | Verlore GeskenkeOns almal leef met verwagtings. Wat verwag God van ons? Hy verwag dat ons leef in verwondering....more41minPlay
December 13, 2023Vrede | Verlore GeskenkeVrede op Aarde. Die stelling klink uiters belaglik of daar is ‘n besonderse waarheid hierin vasgevang. Leer hoe ons kan leef met Hemelse vrede in ‘n wêreld van onrus....more41minPlay
December 04, 2023Vreugde | Verlore GeskenkeKan jy onthou watter geskenk jy vir Kersfees gekry het 12jaar terug? Die kans is goed dat jy deur die jare jou Kersgeskenke op een of ander manier verloor het. Net so kan ons die geskenke wat God vir ons gegee het ook verloor. Het jy nog jou geskenk van vreugde?Boodskap deur Past. Morné Steenekamp...more35minPlay
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 212 episodes available.