Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.... more
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.
July 16, 2023Klip in jou pad | Een Klein Klippie, Baie Groot GevolgeJy kan God se seen ontvang met ‘n slegte gemoed en jou gemoed sal die seisoen definieer nie God se seen nie. Leer hoe om deur lewe te gaan met die regte gemoed sodat God se seën jou lewe kan bepaal#gevolge#nagevolge#klippie#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk #churchonline #nelspruit...more44minPlay
July 09, 2023Vyandige Vestings | Een Klein Klippie, Baie Groot GevolgeDie Bybel is vol stories van klippe. Van ‘n klip wat ‘n reus verslaan na ‘n klip wat weg gerol is leer ons groot les reg deur naamlik een klein klip kan baie groot gevolge hê. Genoeg klein klippe kan selfs vestings vir viand bou. Leer saam om die regte klein klippe in jou hart te dra.#gevolge#nagevolge#klippie#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk #churchonline #nelspruit...more53minPlay
June 25, 2023Hier na Daar | Kry God se AandagOns almal het al gehoor “God het ‘n plan met ons lewens.” Die vraag is: hoe kry ons ons lewens van hier na daar? Vandag gee ons praktiese, Bybelse raad oor God se plan vir jou lewehttps://youtu.be/jF1mBOEGuac#liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk...more42minPlay
June 19, 2023Bal laat val | Kry God se AandagDaar is ‘n gesegde tussen krieketspelers “drop catches loose matches”. Ons as Vaders het ‘n klomp verantwoordelikhede, maar as ons dit laat val gaan ons die lewensspel verloor. Leer hoe om die druk van die lewe te oorwin sonder om ‘n bal te laat val. https://invloedkerk.org.za/#liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk...more36minPlay
June 11, 2023Gebed | Kry God se AandagEvery great movement of God can be traced back to a kneeling figure – D.L. Moody. Ons word genooi om God te sien beweeg in ons lewens, maar dit verg gebed. https://invloedkerk.org.za/#liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk...more52minPlay
June 05, 2023Gee om | Kry God se AandagJesus se dissipels word nie uitgeken deur hulle Bybelkennis, gawes van die Gees of selfs gebed nie; Maar deur liefde vir ander. https://youtu.be/Y8oZP7rteCs#liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Godseaandag #invloedkerk...more39minPlay
May 28, 2023Word warm | Kry God se AandagDie Heilige Gees bied leiding vir elke gelowige. Tog ken min mense Sy stem en Sy werke. Sonder die Heilige Gees is dit onmoontlik om God werklik te ken. #pinkster #HeiligeGees #Jesus #Godsien #invloedkerk...more46minPlay
May 22, 2023Jou rede | Kry God se AandagOm iemand se aandag te kry vra dat jy uit die boks moet dink of iets spesiaal moet doen. Wat moet ons doen om God se aandag te kry? Hoe kry sekere mense dit reg dat God hulle gebede beantwoord en ander nie? Luister gerus na dié boodskap.https://invloedkerk.org.za/ #invloedkerk#Godseaandag#gebedewatwerk#Godsien...more42minPlay
May 15, 2023Doen dit weer | MoedersdagSou dit nie lekker wees om alles wat die lewe jou mee gooi op die eerste probeer slag reg te kry nie? Maar kom ons wees eerlik, dit vat meer as een probeer slag en baie meer as net een gebed om struikelblokke in jou lewe te oorkom. God soek nie perfek nie. God soek probeer weer.https://youtu.be/tbo1BA5GleI #invloedkerk#godisgoed#jesusleef#kerk#woorde#hierkanjydieherebeleef#moedersdag#doenditweer#weerprobeer...more33minPlay
May 07, 2023Dans in die maanligOns almal soek sonskyn-oomblikke van God af. Dis die tye wanneer lewe sin maak en lekker is. God soek mense wat selfs Hom kan vind in die duisternis. Mense wat God se lig sien en ervaar al is lewe duister. Mense wat ‘n dans-in-die-maanlig leefstyl het.https://youtube.com/live/f2J0wAuMHj8 #invloedkerk#godisgoed#jesusleef#kerk#woorde#hierkanjydieherebeleef#maanskyn#godselig#godislig...more39minPlay
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.