Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.... more
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.
February 26, 2023Hartaanval | AngsOns lewe in ‘n tyd waar mense meer angs beleef as van ooit tevore. Werke, finansies, drome, toekoms, kinders, vrese, keuses, ons is meer ingelig as ooit, maar meer onvervuld, maar God bly met ons. #invloedkerk #angst...more39minPlay
February 19, 2023Ontmoet vir God | Aanbidding | Invloed word 3Besef jy dat jy alle antwoorde sal vind by die ontmoetings tent? As jy raad wil hê, kom. As jy My wil beleef, kom. Hy sal jou vrae beantwoord. #invloedkerk...more21minPlay
February 12, 2023God is met ons | Getuienis | Invloed word 3Leef God nog? Doen Hy nog wonderwerke? Is God nog goed? Luister saam na die stories in die storie van Invloed Kerk wat getuig dat God leef, God red en God goed is. #invloedkerk...more1h 3minPlay
February 05, 2023Huis van gebed | Jesus word ook kwaad | Invloed word 3Ons almal is keelvol vir roof in ons dorp en in ons land. Jesus word ook kwaad oor roof, maar die roof in Sy kerk. Word herinner waaroor kerk gaan en hoekom dit belangrik moet wees vir elkeen van Sy kinders. Laat die roof stop. Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp #invloedkerk...more47minPlay
January 29, 2023Potlood Verwagting | Kan jy dit sien?Skryf jy jou verwagtings in pen of potlood? God se pad na ons verwagtings is dalk buite die boks. Is jy nog aanpasbaar? Wat soek jy meer, God se wil of jou verwagtinge.Preek deur pastoor Morné Steenekamp...more32minPlay
January 23, 2023Valse Verwagting | Kan jy dit sien?Van ons glo nie daarin om met 'n hoë verwagting te leef nie, want dit maak dat jy net diep telleurgestel word. Sommige van ons het al ons verwagtinge in God geplaas en dit het gelyk asof die Here nie moeite doen om jou te beloon nie. Leer hoe om jou verwagting hoog te hou deur valse verwagtinge te vermy.Boodskap deur pastoor Morné Steenekamphttp://invloedkerk.org.za/...more31minPlay
January 15, 2023Verwagting | Kan jy dit sien?Almal begeer dat God iets doen in hulle lewens, tog beleef so min mense dit. Sien God dinge doen in jou lewe wat Hy nog nooit van tevore gedoen het nie. Hy begeer dat jy Hom sien.Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp...more33minPlay
January 08, 2023Jaar van LigJesus roep ons om die lig vir die wêreld te wees, nie die wêreld te verander nie. Doen wat jy kan doen om iemand se oomblik te verlig. Skyn God se liefde. God sal jou lig gebruik om die wêreld te verander soos Hy goed dink. 2023...'n jaar van Lig. Boodskap deur Niel Beyleveld___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more50minPlay
December 25, 2022Krip, Koning en die Mes | Geseënde KersfeesVoor Jesus gekom het om te red, het Hy gekom om te regeer. Hy is die Koning, die Christus en die Mesias. Luister saam na wat is die hoof boodskap van Kersfees.Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp___________Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more42minPlay
December 18, 2022Sye van Seën | Geseënde KersfeesWat as God se seën nie net alles soet is nie, maar ook suur.Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp___________Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more29minPlay
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.