Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.... more
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.
December 12, 2022Die Seën van Kersfees | Geseënde KersfeesVerstaan ons nog die seën van Kersfees of het die sin "Geseënde Kersfees" nog diep betekenis? Ontdek weer wat die is die seën van God en hoe ons dit kan bekom.Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more39minPlay
December 04, 2022Liggies Kyk | KerssangdiensGod het ons nie geroep om na liggies te kyk nie, maar eerder om lig te wees. Moenie die krag van jou lig onderskat nie. Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more30minPlay
November 27, 2022Huwelik | Duiwel steel my ander halfte | WeerstaanDie huwelik kan jou grootste seën of grootste seer wees. Maak seker jou huwelik is vry van die duiwel se verwoesting en vol van God se vreugde.Boodskap deur Past. Morné SteenekampHulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more44minPlay
November 21, 2022Duiwel Kuier Langsaan | WeerstaanOns is goed bewus wanneer die duiwel besig is in iemand anders se lewe. Wat doen ons wanneer die duiwel begin steel en verwoes in iemand langs ons se lewe? Hoe help ons hulle? Hoe verander ons hulle? Hoe red ons hulle? Boodskap deur Pastoor Morné SteenekampHulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more39minPlay
November 14, 2022Belangrikheid van Balans | WeerstaanSonder balans sal ons nie kan loop nie, sal atlete nooit hulle volle potensiaal uitleef nie en sal ons ook nooit God se wil tenvolle sien nie. Leer hoe om balans te handhaaf in die geveg teen die vyand. Boodskap deur Past. Tommie ArpinHulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more41minPlay
November 09, 2022Stem of Staan | WeerstaanSit God eerste. Voor jy die duiwel kan weerstaan moet jy eers vir God staan. Vandag volg ons iets net as ons dit kan verstaan. Kan jy saam God staan al kan jy nie saam Hom stem nie?Boodskap deur Past. Morné Steenekamp_________Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more43minPlay
October 30, 2022As Die Duiwel Klop | WeerstaanHet jy geweet die duiwel het 'n gunstelling woord? Ons het 'n vyand wat by ons wil kom steel. Leer om sy stem te identifiseer en hom te weerstaan.Boodskap deur Past. Morné Steenekamp_________Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more36minPlay
October 23, 2022Uitnodiging | BeginpuntAl ooit gewonder wat is God se 10jaar plan? Jesus het ons duidelik geleer waarmee Hy gaan besig wees en wat Hy gaan bou. Hy nooi ons uit om saam aan Sy droom te bou.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more45minPlay
October 17, 2022Moet Nie Ophou Nie | BeginpuntGeloof is moontlik die mees misbruikte, verwarrende en mishandelde term in godsdiens. Dié term is nie ekskusief vir Christene nie. Dit is 'n vermoë wat God aan almal gegee ongeag wat jy glo.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more40minPlay
October 10, 2022Onbeskryflik | BeginpuntHet jy al probeer onderhandel met God? God begeer niks van jou nie, Hy begeer net iets vir jou. So hoe weet ons of ons verhouding met God reg is?Hulp | Navrae |Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more34minPlay
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.