Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.... more
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.
September 25, 2022Rol van Reëls | BeginpuntMeeste van ons benader die Bybel met vrees of skuldgevoel. Tog was God se reëls destyds ontvang met vreugde en seën. Luister saam na God se hart oor Sy reëls en hoe ons dit behoort te ontvang.Hulp | Navrae |Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more42minPlay
September 18, 2022Vertroue | BeginpuntIs my saak met God reg? Gaan ek hemel toe? Is God kwaad vir my? Die is vrae wat nie uniek is aan ons tyd nie. Luister saam hoe ons vertroue in God alles kan verander.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more26minPlay
September 11, 2022Die Probleem | Beginpunt"Niemand is perfek nie. Almal maak foute." Jesus het nie gekom vir mense wat foute maak nie, maar vir sondaars. Leer saam hoe jou sonde 'n deur is vir meer van Jesus.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more43minPlay
September 04, 2022Iets het Gebeur | BeginPuntAlles het 'n beginpunt, selfs jou geloof. Dalk het jou geloof by die verkeerde punt beign. Dalk het jou geloof 'n oor-begin nodig. Leer saam waar ons geloof behoort te begin. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more41minPlay
August 28, 2022Leer van My | Sag en LigOns sluit die reeks af met "Leer van My". Jesus leer ons in die Bybel hoe om soos hy te wees. Ons gebruik sy voorbeeld hoe om nederig te leef en sy manier van doen te leer. Sy Woorde en Sy Dade.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more35minPlay
August 21, 2022Vyand van Rus | Sag & LigGod se belofte na Sy rus staan nogsteeds. In ons reis na 'n lewe van Jesus se sag & lig is God se rus. Daar is wel een ding wat ons kan weg hou van God se rus. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more38minPlay
August 14, 2022Maak Vol | Sag & LigAs jy jou lewe moet beskryf, sal jy woorde gebruik soos Sag & Lig? Wanneer ons Jesus reg volg, ongeag ons lewenssituasies, sal ons siel altyd vol bly. Leer hoe om jou tenk vol te maak en Sag & Lig te leef.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more46minPlay
August 07, 2022Ontmoeting deur Bemoediging | Een op 'n slagMoenie onderskat wat God kan doen met een bemoedigende woord nie. Ons lewe in 'n tyd waar almal vinnig kan fout vind met ander, maar die norm onder God se kinders moet eerder die taal van bemoediging wees.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more45minPlay
July 31, 2022Kruisings | Een op 'n slagGod se "Een op 'n slag" oomblikke is nooit beplan nie. Dit daag gewoonlik op as 'n onderbreking van jou dag. Met wie se paaie kuis jy?Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more45minPlay
July 25, 2022Begin met Naby | Een op 'n slagJesus is die invloedrykste persoon wat al ooit geleef het, want Hy is die persoon wat die naaste gekom het. Jesus het die wêreld verander deur naby te kom aan die mensdom. Naby aan die seer, naby aan telleurstelling en sondes. Hoe naby kan jy nog kom aan die mensdom?Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more35minPlay
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.