Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.... more
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.
May 08, 2022Bly Stil & Skyn | Moedersdag 2022Baie geseënde Moedersdag aan elke Moeder. Vandag herinner ons mekaar aan God se liefde vir ons wat soos 'n moeder s'n is.Hulp | Navrae | Skakel In - https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more33minPlay
May 01, 2022Roeping is in die Veld | Storie van RutRut is iemand wat vir ons wys dat geloof soms meer geken word om te bly waar jy is eerder as om te gaan van waar jy is. Sy het haar roeping gevind in die veld. Jy is ook in 'n veld en jou roeping is daar om ontdek te word. Vind uit hoe.Hulp | Navrae | Skakel In - https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more37minPlay
April 23, 2022Behoeftes & BegeertesDie Bybel sê ons mag nie die boek van die kwaad hou nie, maar dit sê nie jy mag nie die boek van die goeie hou nie. Leer hoe om die regte dinge te meet sodat jy en jou eggenoot een kan word.Hulp | Navrae | Skakel In - https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more29minPlay
April 17, 2022Sit op jou Graf | Opstanding Sondag | Paasfees 2022Wat sou jy doen as jy sopas die dood oorwin het, sonde verslaan het en weer toegang het om verheerlik te wees langs die Hemelse Vader? Jesus het in 'n tuin gewandel naby die graf waar daar engele gesit het. Kan jy nog stop en jou oorwinnings vier? Kan jy nog op jou grafte sit?Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more31minPlay
April 15, 2022God op Sy Beste | Goeie Vrydag | Paasfees 2022Goeie Vrydag; Dié dag toe God 'n deur na die hemel in die hel gebou het. Was dit die dag toe God op Sy beste was? Vandag vind ons saam uit.Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more36minPlay
April 04, 2022Die Voorreg Van Kommunikeer - Derde Hemel GebedGebed is die pad na meer van God. Vra, soek en klop is die drie gebedsmetodes waarna Jesus ons geroep het om ons verhouding met Hom te verdiep. Leer saam om ‘n meer intieme gebedslewe te leef....more45minPlay
March 28, 2022Die Voorreg Van Bestudeer | Jonathan MüllerWat jy doen in die geheim het impak oor wat gebeur in jou lewe. God begeer dat ons Hom kan ontmoet in die geheim. Dié belewenis sal ‘n impak hê in jou hele lewe....more33minPlay
March 21, 2022Die Voorreg Van MeerJesus het ons geleer hoe belangrik dit is om Hom alleen in ons binnekamer te ontmoet. Hy sal ons beloon vir dit wat ons in die geheim doen....more35minPlay
March 16, 2022Wil Ek Tenvolle VergeweAlles begin goed, maar nie alles eindig goed nie. Baie keer is dit dieselfde met ons harte. Ons harte kan vergewe, liefhê en genade bewys. Tog soos tyd verloop raak ons bitter, kwaad en hard. Vandag leer ons hoe om ‘n volwasse lewe te leef wat mooi sal eindig....more50minPlay
February 27, 2022Wil Ek Die Krag Van Woorde KenOns almal het iewers gehoor van die krag wat ons woorde dra. Het jy al die krag bemeester? As ons ons woorde nie reg gebruik nie, gaan ons God beperk deur ons valse verwagtinge....more35minPlay
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.