Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.... more
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.
February 21, 2022Wil Ek 'n Ligte Hart HêAlles begin goed, maar nie alles eindig goed nie. Baie keer is dit dieselfde met ons harte. Ons harte kan vergewe, liefhê en genade bewys. Tog soos tyd verloop raak ons bitter, kwaad en hard. Vandag leer ons hoe om ‘n volwasse lewe te leef wat mooi sal eindig....more35minPlay
February 16, 2022Wil Ek Lewe GenietLeer saam hoe om volwasse in God se oë te word. Wat beteken geestelike volwassenheid? Hoe lyk dit? Gebeur dit van self? Dalk is die eerste stap dat ons die lewe wat God vir ons gee net weer moet geniet vir wat dit is....more55minPlay
February 10, 2022Joshua Na Die Reën | Ons Word 2Ons vier ons tweede verjaarsdag saam Joshua Na Die Reën!...more47minPlay
February 04, 2022Beskerm Jou InvloedNet omdat jy Invloed het beteken nie dat jy dit nie kan verloor nie. Vandag leer ons hoe om ons invloed te beskerm....more33minPlay
January 15, 2022Helde Van GeloofAlmal van ons het op ‘n stadium in ons lewe opgekyk na helde. In die Skrif is daar soveel helde wat die pad van geloof gehardloop het. Vandag kyk ons hoe ons as gelowiges ook helde kan weesvir ander.Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more39minPlay
January 07, 2022BewaringSoms is dit wat die Here in ander se lewens kom doen meer vir ons bedoel, en dit is net so belangrik om te vier. Vandag kyk ons hoe Maria altare in haar lewe opgerig het en hoe dit vandag nog onthou word.Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more39minPlay
December 24, 2021WaardeeringWat sal jou laat voel jy het lewe op sy beste beleef? Vir Simeon was dit om die Messias met Sy eie oë te sien. Sy waardering vir dié belewenis herinner ons aan die krag van God se reddingsplan.Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more34minPlay
December 14, 2021VieringKersfees is bekend vir vierings. Vrugtekoek, geskenke, familie, bome, liggies en kuiers. Die engele se verskyning aan die herders leer ons dat sonder om te vier wat God doen sal jy Kersfees misloop. Leer saam hoe om te vier.Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more35minPlay
December 05, 2021SamewerkingToe God die naaste was as van ooit tevore, het die meeste mense Hom misgeloop. Daar is 'n moontlikheid dat ons Jesus in die Kersseisoen ook kan misloop. Wat kan ons doen om seker te maak ons ontvang Kersfees?Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more42minPlay
November 28, 2021God is Lig | KerssangdiensDie Kersseisoen is hier. Wat kondig die Kersseisoen aan vir jou; Liggies en liedjies, geskenke en geselskap, vakansie en vrede? Vir God het dit nog altyd Donker en Lig beteken. Vandag kyk ons weer na waarde van God wat die Lig vir die wereld is.Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more39minPlay
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.