Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.... more
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.
July 17, 2022Fokus | Een op 'n slagOns begin `n nuwe reeks. 1 op `n slag. In hierdie reeks kyk ons hoe Jesus een person op `n slag red. Is die nie die voorbeeld wat hy vir ons gee om ons verkykers te gebruik om een persoon op `n slag na Hom toe te bring nie. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more44minPlay
July 10, 2022Vandag is die dagWord opgewonde want vandag is die dag wat God vir jou iets groots beplan. Vandag is die dag wat ons opnuut weer `n verhouding bou met God. Word opgewonde want Vandag is Die Dag.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more33minPlay
July 03, 2022Ek is klaar met AngsAlmal het op een of ander tyd angs ervaar in hul lewens. Ons vra God: Deursoek my, O God en ken my hart; toets my en ken my onrustige gemoed. (PS 139:23) Ek is nou klaar met Angs.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more37minPlay
June 26, 2022Ek is klaar met KitskosDie lewe is baie gejaagd en baie keer stop ons gou vir kitskos. Is dit nie ook ons vehouding met die Here partykeer nie? Kitsaanbidding is genoeg om jou gewete te sus, maar te min om jou gees te vul. Oormatige kitskos kan oor `n lang tydperk baie nadelig wees.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more41minPlay
June 19, 2022Vadersdag | Ek is klaar met kykDaar is een ding waarmee elke man goed is en dit is om te kyk. Ons kan in diepte kyk na toerusting vir stokperdjies, ons kyk deeglik na 'n sport wedstryd en ons het selfs ons vrou geïdentifiseer deur kyk. Die Here vra wel dat ons nie net sal staan en kyk dat Hy iets doen nie. Hy vra dat ons sal begin beweeg saam Hom.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more40minPlay
June 12, 2022Ek is klaar met ander kultureJou kultuur bepaal jou doen en late. Dit bepaal jou reg en verkeerd. Dit bepaal hoe jy jou kinders groot maak. Hoe jy oor jou toekoms dink. Waarvoor jy staan en waarvoor jy veg. Van watter kultuur is jy afkomstig? Ons behoort aan 'n hemelse kultuur.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more44minPlay
June 05, 2022Ek is klaar met kerkBaie van ons geloofshelde het 'n punt bereik waar hulle gevoel het hulle is klaar met kerk. Dit is juis op die punt toe hulle voel hulle is klaar met kerk toe God nie klaar met hulle was nie.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more48minPlay
May 29, 2022Chazown - God se Wil | EntoesiasmeWat is jou lewensdoel? Waarvoor het God jou geroep? Leef jou lewe vir jou skeppingsdoel! Vandag kyk ons hoe jy jou roeping kan vind.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more37minPlay
May 22, 2022Oorboord | EntoesiasmeElke persoon wat die Here gevolg het met entoesiasme het oorboord gegaan. Dawid het kaal gedans, Petrus het uit die boot geklim, Noag het 'n ark gebou, ens. Die Here verwag dat jy ook oorboord sal gaan. Leer waar en hoe.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more48minPlay
May 16, 2022Entoesiasme | Posisioneer jouself vir God se seënEntoesiasme is nie 'n gevoel nie dit is 'n keuse. Maak seker jy staan reg vir die skuiwe wat God in jou lewe wil bring. Kom saam en posisioneer jouself om God se guns te ontvang.Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk...more31minPlay
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.