Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.... more
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.
September 24, 2023Geniet Saam | Saam is BeterSeks // ‘n Geskenk wat God vir ons gee, maar wat lewens kan verwoes as ons dit nie reg gebruik nie. Leer hoe om die geskenk van seks te geniet soos God dit bepaal het. Die preek is nie vir kinders of onvolwassenes nie....more45minPlay
September 18, 2023Vertrou Saam | Saam is BeterGretha Wiid en Morné Steenekamp gesels oor hoe om teleurstellings, seer en wantroue in die huwelik te oorkom....more1h 45minPlay
September 10, 2023Verskil Saam | Saam is BeterMans en vrouens verskil dag en nag van mekaar. Hoe kan ons eenhoud behou en bevorder as ons so baie verskil? Leer vandag hoe om saam te bly in julle verskille....more55minPlay
September 04, 2023Soek Saam | Saam is BeterOm getroud te wees is nie genoeg nie. Om onder een dat te bly is nie genoeg nie. Om kinders ted eel is nie genoeg nie. God begeer eenheid, want saam is beter...more50minPlay
August 28, 2023Gehoorsaamheid | Dit het my lewe verander‘n Kar sonder brandstof is doelloos, so ook longe sonder asem, damme sonder water, boot sonder ‘n stuur en geloof sonder dade. Gehoorsaamheid is die tweede belangrikste deel van ons verhouding met God....#church #jesus #churchonline #invloedkerk...more44minPlay
August 21, 2023Geloof | Dit het my lewe veranderDaar is soveel mylpale en ervarings wat ons definieer. Oomblikke wat jou lewe verander het. God het deur al die eeue hoofsaaklike 2 elemente gebruik om mense geestelik te verander. Hierdie elemente sien jy in ons en ons geloofhelde se lewens....#church #jesus #churchonline #invloedkerk...more46minPlay
August 14, 2023Sien jy dit?Gym. Vriende. Kar. Foon. Klere. Sport toerusting. Spieel…gewig verloor. Ons besef nie eers ons sien onsself nie#godsien #invloedkerk #churchonline #church...more46minPlay
August 07, 2023Witklip | Een Klein Klippie, Baie Groot GevolgeSou die lewe nie soveel makliker gewees het as ons al die leuens van die wêreld, wat ons as klippe ronddra, net kon neersit en die witklip met jou nuwe naam op, wat die VADER jou gee, kon optel en werklik in dit lééf nie.#church #churchonline #invloedkerk #southafrica...more39minPlay
July 30, 2023Rivierklip | Een Klein Klippie, Baie Groot GevolgeAl manier hoe ons God tevrede kan stel is deur geloof. Hoe weet ons of geloof sterk is of nie?#invloedkerk #Eenkleinklip #klippe #Godsien#gevolge#nagevolge#klippie#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #churchonline #nelspruit...more43minPlay
July 24, 2023My Graf Sy Klip | Een Klein Klippie, Baie Groot GevolgeAl manier hoe ons God tevrede kan stel is deur geloof. Hoe weet ons of geloof sterk is of nie?#invloedkerk #Eenkleinklip #klippe #Godsien#gevolge#nagevolge#klippie#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #churchonline #nelspruit...more46minPlay
FAQs about Invloed Kerk | Preke:How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?The podcast currently has 243 episodes available.