
Sign up to save your podcasts
Or


Hierdie week se groot ekonomiese nuus is die Monetêre Beleidskomitee se repokoersbesluit Donderdag. Maar daar is genoeg tyd om te praat oor hoekom hulle die repo waarskynlik onveranderd gaan laat, so ek wil eerder gesels oor nuwe bekommernis oor kunsmatige intelligensie. Ek sê maar AI, want KI klink nog nie vir my reg nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellHierdie week se groot ekonomiese nuus is die Monetêre Beleidskomitee se repokoersbesluit Donderdag. Maar daar is genoeg tyd om te praat oor hoekom hulle die repo waarskynlik onveranderd gaan laat, so ek wil eerder gesels oor nuwe bekommernis oor kunsmatige intelligensie. Ek sê maar AI, want KI klink nog nie vir my reg nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners