
Sign up to save your podcasts
Or


Investering gaan ʼn belangrike tema wees in vandag se Staatsrede en hierdie week het Neil Froneman van Sibanye-Stillwater ʼn opskudding veroorsaak met die opmerking dat daar ʼn staking is van investering in Suid-Afrika totdat dinge verbeter. Is daar so staking, of wat is die stand van sake?
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellInvestering gaan ʼn belangrike tema wees in vandag se Staatsrede en hierdie week het Neil Froneman van Sibanye-Stillwater ʼn opskudding veroorsaak met die opmerking dat daar ʼn staking is van investering in Suid-Afrika totdat dinge verbeter. Is daar so staking, of wat is die stand van sake?
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.

16 Listeners

1 Listeners