Die ekonomie minuut

Is inklusiewe groei die middeweg?


Listen Later

Johan Fourie het gister ʼn interessante blog inskrywing gemaak waar hy die teenstellende idees oor die ekonomie en die rol van die regering omskryf. Aan die een kant is daardie siening dat die land ontbloot, gedeïndustrialiseer en sogenaamd “financialised” is, terwyl die regering inkrimpende fiskale beleid en mark-vriendelikehervormings najaag. Aan die ander kant is die siening dat Suid-Afrika se agteruitgang nie die gevolg is van vryemarkte nie, maar van regeringsmislukking, pagsoekery en beleidsonsekerheid. Die vraag wat by my opkom is of inklusiewe groei die middeweg is?

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners