
Sign up to save your podcasts
Or


Gister was wêreld-obesiteitsdag en kundiges in die velde van gesondheid en voeding het ons opnuut bewus gemaak van die gevare en koste van obesiteit vir individue en die gemeenskap. Maar moet nie ʼn fout maak nie, ekonome het ook iets hieroor te sê.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellGister was wêreld-obesiteitsdag en kundiges in die velde van gesondheid en voeding het ons opnuut bewus gemaak van die gevare en koste van obesiteit vir individue en die gemeenskap. Maar moet nie ʼn fout maak nie, ekonome het ook iets hieroor te sê.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners