
Sign up to save your podcasts
Or


Vanmiddag maak die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee hulle repokoersbesluit bekend. Ekonome verwag dat hulle die koers die keer nog onveranderd gaan laat. Maar sê nou hulle verras ons met ʼn klein verlaging?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellVanmiddag maak die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee hulle repokoersbesluit bekend. Ekonome verwag dat hulle die koers die keer nog onveranderd gaan laat. Maar sê nou hulle verras ons met ʼn klein verlaging?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners