
Sign up to save your podcasts
Or


In ʼn verkiesingsjaar moet mens jou nie te veel aan politici se uitlatings steur nie, maar die Minister van Finansies Enoch Godongwana het verlede week by Davos iets kwytgeraak wat ʼn opmerking vereis. Hy het gesê dat ontwikkelende lande hulle handelspatrone moet verander om hulle te ontkoppel van die Weste. Hy vergeet een belangrike ding – Suid-Afrika voer eintlik nie uit nie, dit is besighede in Suid-Afrika wat uitvoer.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellIn ʼn verkiesingsjaar moet mens jou nie te veel aan politici se uitlatings steur nie, maar die Minister van Finansies Enoch Godongwana het verlede week by Davos iets kwytgeraak wat ʼn opmerking vereis. Hy het gesê dat ontwikkelende lande hulle handelspatrone moet verander om hulle te ontkoppel van die Weste. Hy vergeet een belangrike ding – Suid-Afrika voer eintlik nie uit nie, dit is besighede in Suid-Afrika wat uitvoer.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners